In hierdie speletjie moet jy probeer om binne 3 minute soveel betekenisvolle woorde te skep as wat jy kan. Die woorde word geskep deur met jou vinger oor ‘n matriks van letters te teken.
Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om ‘n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
[email protected]
[rule_4]
Woordwys Mod Tools
Stay Ahead in Woordwys :
For the best experience and to become a top Woordwys player, ensure you have a modern device and excellent internet connectivity. Follow WENDGAMES for the latest updates and tips on APKs and mods.